Wow, Leo! Lyk my jy moet meer Parys toe gaan en meer die G9 uitpluk vir jou eintlike kunsfoto's. So 'n treffende opsomming van wag op 'n stasie iewers in die houdings van die mense en hul bagasie. Met daardie twee parallelle lyne regs wat sowel die komposisie balanseer as die spoorlyne (reis/beweging) suggereer. Uitstekend