Saam met die agtergrond van nog 'n 'leser' in 'n restaurant is hierdie portret 'n toonbeeld van Lewe. En natuurlik, veral in Parys. Uitstekende ikoon raakgesien, Leo. En al die komposisiebeginsels sommer terselfdertyd ook daar. --die driehoeke, diagonale wat help om die oog te fikseer op wat belangrik is. Geluk!! Bettie