Commenting on this page requires full PBase membership.
Please login or register.
Magdalena
03-Feb-2013 11:58
Dis pragtige fototjie. Ons het hulle in ie tuin en was baie opgewonde dat daar hierdie week drie kuikens uitgebroei het. Ek het bietjie beenmeel uitgesit om mamma te help met die voer an die kinders maar tot groot teleurstelling vanoggend gemerk die nessie is leeg. Die nessie is boop 'n bos met 'n ander een wat bo-oor hang. Kon dit ander voëls wees wat die kleintjies kom vreet het want 'n kat sou nie daar kon kom nie, die bossie was te sag om kat se gewig te dra. Ons woon in Randburg, Gauteng. Dankie Magdalena de Lange