Hello!!! wat 'n lekker verrassing om julle en my liewe ou moeder saam te sien hier op my verjaarsdag ;) Dankie dat julle by haar gaan kuier het, sy se julle het lekker gekuier!
Geniet die foto konferensie, en neem mooi fotos volgende week in die wildtuin.
Mathilda