Pragtige fotos, Sanette. Jammer ek het nie eers nou die dag geluk gese met die laatkommery en als nie. Jy het pragtig gelyk!
Elminda
Gezina Uys.
16-Sep-2009 14:53
Pragtige foto's !
Hier is soveel besondere foto's, Sanette en Carlos, julle kan baie tevrede wees ! Dankie dat ons die dag saam kon beleef en na die mooi foto's kon kyk ! Liefde , Gezina. XX