Mooi, julle loop,lekker rond V
Ek het jou 'n e-pos gestuur met my kontak besonderhede so twee weke gelede. As jy wil, kan ons die Randburg water probeer, maar ek weet nie waar dit is nie. Die renosterpark het klein - seker 2 maande oue leeu welpies, reg op die pad. Ek wil Vrydag middag gaan kyk, want mens kan hulle deur die draad skiet. Laat weet mar, asb
Callie