lekker lag ek nou!!
jy is mooi, maak nie saak wat jy met jou hare doen nie.
jy kan bly wees ekkit nie die een ingesit
waar jy die foon geantwoord het nie!
liefde
tinkie
Aneke Gardiner
06-Oct-2007 13:42
Oh hel... hehehe, sal my leer om my hare te "blow wave" ne!