Hi Marie. Dink nie jy kan my onthou nie. Jy't vir my Engels gegee in die laerskool op Heidelberg. Ek het Richard op facebook raakgeloop en toe hy vir my se wat jy doen is amazing het ek dit onderskat. Jou foto's is waarlik pragtig! Ek self wil my eie fotografie besigheid begin, meer landskappe en "portraits", so as jy enige algemene tips het moet ons bietjie chat? Ek bly in Dubai maar kom nog nou en dan Heidelberg toe. Het my eie website met foto's van my en my man: www.rhelda.multiply.com. Miskien kan jy ook daar aansluit as jy nog nie het nie - dis heerlik vir familie albums, vakansies, ens. Baie geluk!
Rudes
07-Aug-2007 08:13
Hi marie, through Steve bailey I have been introduced to your images and really enjoy them. He tells me you were chased when you took the shots at the squatter camp. I have also been wanting to do something like this but it so darn dangerous and a small thing can change a normal situation into an ugly one. Anyhow I love your images. Regards Rudes