Ek is tans besig met my honneursstudie in Visuele Kuns aan Unisa en is woonagtig in Kaapstad. My verhandeling behels die werke van Leo Theron. Ek wil bittergraag kontak maak met die kunstenaar indien moontlik. Ek is bereif om na Pretoria te reis vir 'n onderhoud met die kunstenaar om so sy werk te verewig in my proefskrif.
Kan u my kontak via epos: willow0067@gmail.com of huis tel 021 5545511 of sel 0735258032. Ek sal dit baie waardeer!