Buurman Henning Smit het 40 geword op 13 Junie. Saterdagaand 12 Junie 2004 het ons makietie gehou! Kamera is saam. Die fotos is klein sodat hulle vinnig laai. Jy kan dit ook soos 'n skyfie vertoning kyk deur eers op die eerste foto te klik en daarna op die NEXT knoppie te klik, of kies wat jy wil sien. Die keuse is joune. Nogmaals dankie aan al die modelle...