The Canon G7 is, by all accounts, a capable photographic tool. The question, however, how easy is it to get excellent shots out of this black baby? Is it possible to leave the Big Fat (extra heavy DSLR) at home - sometimes?
You be the judge - with comments please... CLICK ON THE IMAGES, thank you...
As jy weer hier kom, identifiseer jouself, dan kan ek jou se wat jy moet doen! Of: e-pos my by leot@icon.co.za en ek sal help.
(English translation: Guest - Identify yourself, and I will assist you - alternatively mail me at the address given.)
Leo Theron
Guest
09-Jan-2008 07:08
Wow, wonderlike fotos (soos gewoonlik). My kollegas se kommentaar kan ongelukkig nie herhaal word nie, maar ek kan net noem hulle is beindruk! Hoe, waar en wat moet ek doen om toestemming/verguning te kry om die foto van die wolke as "wallpaper" te gebruik? groete
bettie
07-Jan-2008 13:01
Jy oortuig my Leo. Maar dan moet ek tog wonder hoe groot afdruk (A4,A3? kan 'n mens byvoorbeeld van daardie wonderlike sonstrale deur die wolke maak? Nie dat dit is wat 'n mens noodwendig wil doen met die kamera in jou binnesak nie. Ek wonder net. Het vandag by B&H in Sandton gehoor die G9 kos R5300; by Etkins 5400 en 5500 by Cats. Ek hou nog maar 'n rukkie uit, want daar's ander prioriteite op die oomblik. Wil ook nog my jaar beplan met foto-naweke en uitstappies. Hoekom kos alles geld?